Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Brumbies gly teen Blues

2012-07-14 09:46
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Tiaan dalk terug vir Stormers
Tiaan dalk terug vir Stormers

Die haker Tiaan Liebenberg en die slot De Kock Steenkamp kan albei hul terugkeer vir die Stormers teen die Reds op Nuweland maak.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Canberra – Die Blues, wat vanjaar 'n sukkelseisoen beleef het, het een van hul beste vertonings in die Super-reeks gelewer om die Brumbies Saterdag met 30-16 in Canberra te klop. Die rustydtelling was 21-13.

Dié oorwinning beteken dat die Brumbies in gevaar is om nie die uitkloprondes te haal nie.

Die Blues het hul opponente vanaf die eerste minuut van die kragmeting in nat weersomstandighede domineer.

Die Brumbies kon met 'n bonuspunt-nederlaag bo-aan die Australiese punteleer geeïndig het, maar sal nou vir die uitslae van ander wedstryde moet wag om te sien of hulle vir die uitkloprondes kwalifiseer.

Puntemakers:

Brumbies:

Drie: Henry Speight Doelskop: Zack Holmes Strafdoele: Holmes, Jesse Mogg

Blues:

Drieë: Liaki Moli, Daniel Braid, Hadleigh Parkes Doelskoppe: Piri Weepu (3). Strafdoele: Weepu (2) Michael Hobbs

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


- SAPA

Lees meer oor: blues  |  brumbies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Cor Brent sê... Nie verdediging nie Hendrik, maar wel deur TV skeidsregter se siening oor gebeure op die veld.In die eerste geval het hy bevind dat die obstruksie van so'n aard was dat Cheetah voorryman verhinder is om te verdedig. Baie sou redeneer dat hy nie 'n kat se kans gehad het om die agterspeler in te haal.In die 2de geval het hy bevind dat dit 'n vorentoe aangee was,hoewel dit video dit nie duidelik getoon het, omdat as jy vorentoe beweeg die bal saam met jou beweeg en nog steeds 'n vorentoe momentum het.Dit was nie duidelik of die hande vorentoe wys nie en so die rigting van die bal bepaal het. Ouens met PVRs en baie kameraskote sal meer duidelikheid kan gee. Dit is maar soos 'n los pakkie in jou motor, wat vorentoe beweeg as jy skielik stop, die voertuig het remme en jy 'n gordel wat keer dat jy nie deur die voorruit gaan of teen die 'dashboard' beland nie. Die los pakkie het nie een van die twee nie.So ook met die rugbybal dit bly nog steeds vorentoe beweeg nadat jy gestop is. Die Cheetahs was net die beter span in geheel en het dus verdien om te wen. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.