Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Benoude Bulls bo in Sydney

2012-05-11 13:35
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Cheetahs weer op spoed
Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Sydney – Die stut Werner Kruger het 'n drie in die doodsnikke gedruk om die Bulls Vrydag net-net oor die Waratahs in Sydney te laat seëvier.

Die eindtelling was 27-24 nadat die tuisspan rustyd met 13-10 voorgeloop het.

Die Waratahs se vroeë punte het die Bulls laat skrik, maar Francois Hougaard se drie het op net die regte tyd gekom om die besoekers momentum te gee.

Met die Waratahs wat in die 78ste minuut 24-20 voor was, het die Bulls benoude oomblikke beleef voordat Kruger oorgeduik het vir die wendrie.

Die Bulls behou hul onoorwonne rekord teen die Waratahs, wat sedert 2005 nog nie 'n wedstryd teen die Pretorianers in Sydney kon wen nie.

Volgende week pak die Suid-Afrikaners die Highlanders in Dunedin terwyl die Waratahs teen die Stormers op Nuweland uitdraf.

Puntemakers:

Waratahs:

Drieë: Rob Horne, Afa Pakalani. Doelskoppe: Berrick Barnes Strafdoele: Berrick Barnes (2), Brendan McKibbin

Bulls:

Drieë: Francois Hougaard, Akona Ndungane, Werner Kruger Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Steyn (2)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: bulls  |  waratahs
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
80 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Nick Fourie sê... Julle ouens is soos iemand wat so pas gr.3 gedruip het.Begin bietjie julle verstand gebruik en gaan kyk weer na die "game".Die hele span was pateties en miskien was dit een van hulle baie afdae maar moenie altyd een of twee manne uitsonder wat die probleem is nie,want die hele span het drooggemaak en onthou dat die afrigter speel nie die wedstryd nie,want hy is slegs daar om raad te gee aan manne wat al op skoolvlak moes leer rugby speel het.Elke week moet ons lees watter flop Jantjies is maar ek dink Vrydag moes hy nooit vervang word nie want die oomblik toe die plaasvervangers op die veld gekom het was dit NAG. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.