Super Rugby

'Beker kan nou Kaapse baas kry’

2011-06-20 10:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Highlanders te sterk vir Blues
Highlanders te sterk vir Blues

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Pretoria- Suid-Afrika se suksesvolste Super Rugby-kaptein nog, Victor Matfield, meen die Stormers kan vanjaar se Super Rugby-reeks wen.

Matfield, wat die Bulls tot drie reeksseges in Super Rugby gelei het, sê die feit dat die Kaapse span ’n halfeindstryd op sy tuisveld kon losspeel, gaan baie vir sy kanse beteken.

Die span rus ook dié naweek terwyl die kwarteindstryde aan die gang is.

Die Sharks reis Nieu-Seeland toe vir ’n wedstryd teen die Crusaders, terwyl die Waratahs sake in Auckland teen die Blues moet uitspook.

“Dit is frustrerend om ander spanne in die uitspeelfase te sien terwyl jy weet jy kon net sowel daar gewees het, maar die lewe moet aangaan.

“Ek dink die Stormers is in ’n goeie plek om baie goed te vaar.

“Maar ek sal die Cru­saders nooit afskryf nie,” het Matfield gesê.

Matfield meen tuisveldvoordeel gaan deurslaggewend wees.

“Ek kan dalk my vingers verbrand hier, maar dit gaan baie moeilik wees vir ’n span buite die top-twee of -drie om die titel te wen.

“Ons het besef ons sou ’n baie moeilike taak hê as ons deurgedring het.”

Matfield (uittrede), Danie Rossouw (Japan), Fourie du Preez (Japan), Gary Botha (Frankryk), Bakkies Botha (Frankryk) en Gurthrö Steenkamp (Frankryk) se Super-loopbane by die Bulls is nou amptelik verby.

“Die feit dat ons weggaan, beteken egter nie die einde van die Bulls nie.

“Ek dink hier is genoeg spelers om nie net ons plekke oor te neem nie, maar die span ook na nuwe hoogtes te voer,” het Matfield gesê.

“Ons wat weggaan en ophou, sal ons tye hier nooit vergeet nie.”

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
65 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Corrie sê... LMGA...wel geseg ou maat....! goeie een... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

Z4 sDRIVE20i AT
2012
R 499,500.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2009
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.