Super Rugby

Adi is welkom by die Stormers, sê Allister

2011-11-25 07:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Highlanders te sterk vir Blues
Highlanders te sterk vir Blues

Die Highlanders moes 'n laat terugvegpoging deur die Blues afweer om die Super-rugbykragmeting op Eden Park in Auckland te wen.

Terugslag vir Lions se haker
Terugslag vir Lions se haker

Die haker van die Lions, Bandise Maku, het 'n ernstige skouerbesering opgedoen en sal 'n groot deel van die Super-rugbyreeks misloop.

Stormers pak Blues op Nuweland
Stormers pak Blues op Nuweland

Aksiefoto's van die Super-rugbywedstryd tussen die Stormers en die Blues op Nuweland in Kaapstad.

Kaapstad – Adrian Jacobs is welkom om op dieselfde grondslag as Burton Francis by die Stormers se vergrote oefengroep aan te sluit.

Dit was die boodskap van die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, toe aan hom gevra is of dit die moeite werd is om dié Springbok-senter met die oog op Super-rugby te betrek.

Die 31-jarige Jacobs het Dinsdag na sy geboortestad teruggekeer nadat hy nie ’n nuwe kontrak by die Sharks aangebied is nie. Hy het keuses oorsee, maar wil eers tyd saam met sy gesin deurbring voordat hy oor sy toekoms besin.

“Ek het Woensdagoggend met Adi gesels en vir hom gesê hy kan my skakel sodra hy ingeburger is,” sê Coetzee. “

“Adi is ’n ervare speler, maar ons praat nog nie oor ’n kontrak nie.

“Ons het nog nie van aangesig tot aangesig gesels nie. Maar hy is meer as welkom om by ons aan te sluit.”

Die Stormers sal die Super-veldtog sonder noemenswaardige diepte op senter begin.

Johann Sadie is Bulls toe, Tim Whitehead het hom by die Sharks aangesluit en Jaque Fourie speel tot diep in Maart in Japan.

Jean de Villiers en Juan de Jongh sal ’n skaflike senterpaar wees, maar dit is onervare manne soos JP du Plessis, Michael van der Spuy en Berton Klaasen wat die diepte moet verskaf. Hulle is straks nog in ’n stadium van hul loopbane waar ’n seisoen se Vodacom- en Curriebeker-rugby hulle goed te pas sal kom.

“Adi lyk toenemend soos ’n ou wat sal inpas,” sê Coetzee.

Die Stormers is op losskakel in dieselfde bootjie. Peter Grant moet ook eers verpligtinge in Japan nakom. Gary van Aswegen is verlede jaar op losskakel aan Super-rugby blootgestel en het ten volle van ’n kniebesering herstel.

Demetri Catrakilis het opgang in die Curriebeker-reeks gemaak nadat hy uit klubgeledere betrek is. En dan is daar natuurlik nog Francis en Kurt Coleman.

Die Bolander Elgar Watts kan ook betrek word sodra hy van ’n skouerbesering herstel het.

“Jy kan nooit genoeg losskakels in die Kaap hê nie,” sê Coetzee nadat die Stormers en die Westelike Provinsie vanjaar deur beserings in daardie posisie geteister is.

Sport24

– Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg

Lees meer oor: adrian jacobs  |  stormers  |  rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Corrie sê... LMGA...wel geseg ou maat....! goeie een... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

Z4 sDRIVE20i AT
2012
R 499,500.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2009
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.