Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Superrugby

Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Lees verder...

'Swak besluite' agter Stormers-nederlaag

2013-05-18 09:10

Allister Coetzee het die Stormers se nederlaag teen die Rebels as een van sy span se “mees vernederende” oomblikke in Super-rugby beskryf.

Sharks klop Force in Perth

2013-05-17 15:31

Die Sharks het hul eerste oorseese oorwinning in vanjaar se Superrugby-toernooi gehad toe hulle die Force in Perth geklop het.

Stormers se kanse daarmee heen

2013-05-17 13:43

Die Stormers se hoop op ‘n plek in die uitspeelronde van die Superrugby-toernooi blyk daarmee heen te wees na die Rebels hulle geklop het.

Statistiek bring Ludeke nie van stryk

2013-05-17 11:18

Frans Ludeke, afrigter van die Bulls, steur hom nie te veel aan statistiek nie en sê sy span is gereed om die Highlanders te takel.

 

Chiefs klop begeesterde 'Canes

2013-05-17 11:33

Tanerau Latimer het die bepalende drie gedruk in die Chiefs se oorwinning oor 'n begeesterde Hurricanes-span.

Horwill terug om Reds te lei

2013-05-17 13:04

James Horwill en Luke Morahan maak albei hul terugkeer na die Reds se beginspan vir hul wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein.

binne nuus24

Só lyk Highlanders-span vir Bulls-stryd

2013-05-17 09:58

Jamie Joseph, afrigter van die Highlanders, het drie veranderinge aan die span gemaak wat teen die Bulls op Loftus Versfeld gaan uitdraf.

Waratahs verander twee vir Brumbies

2013-05-16 13:22

Paddy Ryan is vir die vierde keer die seisoen ingesluit in die Waratahs se beginspan vir hul kragmeting teen Jake White se Brumbies.

Taute kan dalk langer in Kaap bly

2013-05-16 08:15

Die beseerde Springbok-heelagter Jaco Taute oorweeg dit glo om 'n permanente kontrak met die WP Rugbyunie te sluit.

Watts begin vir Cheetahs

2013-05-15 18:01

Elgar Watts sal vir die eerste keer in die beginspan uitdraf vir die Cheetahs in hul wedstryd teen die Reds in Bloemfontein.

Rebels kies groentjie vir Stormers-stryd

2013-05-15 16:00

Bryce Hegarty moet die Melbourne Rebels se krisis op losskakel oplos ná hy in die beginspan teen die Stormers ingesluit is.

Stormers swaar beboet vir wangedrag

2013-05-15 10:37

Die Stormers is met sowat R230 000 beboet ná hulle 'n assistent-skeidsregter in hulle wedstryd teen die Hurricanes uitgeskel het.

Sharks-kaptein geskok oor Afrikaner-berig

2013-05-15 08:23

Bewerings dat die Sharks-kaptein Keegan Daniel ontevrede is oor die aantal Afrikaanse spelers in sy groep, is volgens dié span onsin.

Sharks-kaptein spot oor Afrikaner-gerugte

2013-05-14 13:31

Keegan Daniel het gerugte dat hy ontevrede is oor die aantal Afrikaanse spelers in sy span, met ‘n grappige twiet die nekslag toegedien.

 

Ludeke gelukkig met diepte

2013-05-16 14:30

Frans Ludeke is gelukkig met die diepte wat tot sy span se beskikking is nou dat hul Superrugby-veldtog ‘n kritieke stadium bereik het.

Mealamu terug vir Blues teen Crusaders

2013-05-16 12:21

John Kirwan, afrigter van die Blues, het op ervaring besluit vir die span se groot wedstryd teen die Crusaders in Christchurch.

Read terug vir Crusaders

2013-05-15 17:01

Die All Black-agsteman Kieran Read gaan sy langverwagte terugkeer na Superrugby maak wanneer hy die Crusaders teen die Blues op die veld lei.

Hougaard, Serfontein terug vir Bulls

2013-05-15 13:52

Die Bulls het vyf veranderings aangekondig vir die span wat teen die Highlanders by Loftus Versfeld in Pretoria sal uitdraf.

Elton, Louis begin vir Stormers

2013-05-15 11:48

Die afrigter Allister Coetzee het sewe veranderings aan sy Stormers-span gemaak wat teen die Rebels in Melbourne sal uitdraf.

Cooper prys Cheetahs vir 'positiewe' spel

2013-05-15 09:50

Die Wallaby Quade Cooper, losskakel van die Reds, het die Cheetahs geprys vir die rugby wat hulle vanjaar gespeel het.

Force-speler lank op die kantlyn ná vrou sterf

2013-05-15 07:20

Chris Eaton, wie se vrou in 'n motorongeluk gesterf het, het gesê hy gaan die res van die Super-rugbyseisoen misloop.

Nuutste Superrugby-kommentaar

Derick Bronkhorst sê... Kan n volwasse man so redeneer. M A W volgens jou gaan net die Stormers punte aan teken. Hel waar was jy op skool? en het jy wiskunde of boekhou gehad? glo nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.