Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Superrugby

Sharks jag Mallett

Die voormalige Springbok-breier Nick Mallett is glo deur die Sharks genader om die leisels by die hoofafrigter John Plumtree oor te neem.

Lees verder...

Kings-breier bedank, keer terug na NS

2013-06-19 10:32

Die Kings het aangekondig dat hul vaardigheidsafrigter, Brad Mooar, die span weens persoonlike redes verlaat het en op pad terug is na Nieu-Seeland.

Brumbies bo in Canberra

2013-06-07 15:11

Jake White se Brumbies het ses drieë in die span se bonuspunt-oorwinning oor die Melbourne Rebels in Canberra ingeryg.

Chiliboy pak tasse vir Frankryk

2013-06-07 09:45

Die Bulls het aangekondig dat hulle Springbokhaker, Chiliboy Ralepelle, ‘n kontrak met die Franse klub Toulouse gaan sluit.

Bulls veelsydige Mapoe kwyt

2013-06-04 09:27

Die Bulls het bevestig dat die veelsydige agterspeler Lionel Mapoe die res van vanjaar se Super-reeks weens 'n skouerbesering sal misloop.

 

Verswakte Force moet Leeus in Perth pak

2013-06-04 11:59

Die Force se afrigter het 'n besige skedule blameer vir die rede hoekom hy 'n verswakte span vir die wedstryd teen die Britse Leeus gekies het.

Reds te sterk vir Rebels

2013-06-01 14:35

Die Reds het die Rebels tydens hul Super-rugbystryd in Brisbane geklop om die Rebels van 'n derde agtereenvolgende oorwinning ontneem.

binne nuus24

Highlanders klop Blues

2013-06-01 12:20

Die Highlanders het ‘n goeie vertoning aan die einde van ‘n ellendige seisoen gelewer om die Blues 38-28 in Dunedin te klop.

Burton Francis pak sy tasse

2013-05-31 13:50

Die Griekwas-losskakel Burton Francis gaan Kimberley vir Frankryk verruil nadat hy 'n kontrak met die klubspan Agen onderteken het.

Nonu op bank teen oud-spanmaats

2013-05-31 10:16

Die All Blacks Aaron Smith en Ma'a Nonu is na die plaasvervangerbank geskuif vir die Highlanders se Super-wedstryd teen die Blues in Dunedin.

Kings Watson-loos teen Stormers

2013-05-30 15:45

Die Southern Kings sal sonder hul kaptein en agsteman Luke Watson teen die Stormers op Nuweland moet diens doen.

Sharks-senter skuif terug na Bloem

2013-05-30 10:30

Die jong senter van die Sharks Piet Lindeque, is op pad na die Cheetahs om sy rugbyloopbaan in Bloemfontein voort te sit.

Rhule terug in Cheetahs se 15-tal

2013-05-29 17:58

Die vleuel Raymond Rhule is terug in die Cheetahs se beginspan vir die Vrystaters se Super-stryd teen die Bulls in Bloemfontein.

Serfontein, Botha draf uit teen Cheetahs

2013-05-29 12:34

Die Bulls se afrigter, Frans Ludeke, het vier veranderings gemaak aan die span wat teen die Cheetahs in Bloemfontein sal uitdraf.

 

Brumbies sweet teen 'Canes

2013-05-31 14:58

Jake White se Brumbies het 'n vasberade aanslag van die Hurricanes oorleef om die Super-rugbykragmeting in Canberra te wen.

Crusaders net-net bo teen 'Tahs

2013-05-31 11:45

Die Crusaders het ná 'n sukkelbegin, reggeruk om Nieu-Suid-Wallis se Waratahs met 'n enkele punt in Christchurch te klop.

Hosea Gear op pad na Toulouse

2013-05-31 09:12

Die All Black- en Highlanders-vleuel Hosea Gear het bevestig dat hy 'n tweejaar-kontrak met die Franse klubpan Toulouse onderteken het.

Oud-Bok aan Cheetahs: Hou by wenresep

2013-05-30 12:33

Dit is glad nie ‘n onmoontlike taak vir die Cheetahs om as oorwinnaars van die veld te stap in hul Super-wedstryd teen die Bulls nie.

Olivier maak skuif na Montpellier

2013-05-30 08:04

Suid-Afrika is twee senters kwyt, nadat Wynand Olivier en JP du Plessis albei 'n kontrak met die Franse klubspan Montpellier onderteken het.

Stormers se Fourie terug op flank

2013-05-29 16:33

Die Stormers het het hul span vir die stryd teen die Kings op Nuweland met die insluiting van De Kock Steenkamp en Deon Fourie in die 15-tal versterk.

Waratahs maak skuiwe ná Palu onttrek

2013-05-29 11:57

Die Waratahs se agsteman Wycliff Palu moes aan die wedstryd teen die Crusaders onttrek, nadat hy nie betyds van 'n kniebesering kon herstel nie.

Nuutste Superrugby-kommentaar

ErnusSmit sê... He simpatie - die arme man het gesien hy kon die spul nie vaardigheid aanleer nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:47 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Linksfield Road exit - delays from Van Buuren Road
  • Wednesday Edenvale - 16:44 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Marlboro Drive and Gilloolys Interchange due to an accident on the southbound carriageway
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.