Zidane: Henry nie ’n verneuker

2009-11-22 04:15
Tweets Share Share line Print

Parys - Thierry Henry is nie 'n verneuker nie, het Zinedine Zidane, sy voormalige spanmaat en Wêreldbeker-speler, Saterdag gesê.

Zidane, wat saam met Henry in die Franse spanne gespeel het wat die 1998 Wêreldbeker en die Europese Kampioenskappe in 2000 gewen het, het aan 'n Franse radiostasie gesê die speler het "'n groot fout begaan, maar is nie 'n verneuker nie."

Zidane het ook gesê hy verstaan Ierland se woede, maar dat insidente soos dié wat tydens die span se Wêreldbeker-uitdunwedstryd teen Frankryk gebeur het, algemeen op die sokkerveld is.

Henry het die bal in 'n kritieke oomblik van die wedstryd onwettiglik met sy hand geklap en sodoende gesorg vir 'n doel deur William Gallas.

Frankryk het gevolglik 1-1 gelykop gespeel teen die Iere, en 'n plek vir hulself by volgende jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika losgespeel. Die gelykoptelling beteken Ierland sal nie die toernooi kan bywoon nie.

Ierland se pogings om die wedstryd te oor te speel, was nie suksesvol nie.

- Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Corrie sê... LMGA...wel geseg ou maat....! goeie een... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.