Beamptes vernietig versamelaar se WB-sokkerhemp

2011-02-10 13:27
Tweets Share Share line Print

Die Fransman David Trezeguet se WB-sokkerhemp is vernietig nadat doeane-beamptes gedink het dit is 'n vervalsing.(AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Parys - Die hemp van die sokkerspeler David Trezeguet, wat deel was van Frankryk se 1998 Wêreldbeker-wenspan, is deur doeane-beamptes vernietig nadat hulle verkeerdelik gedink het dat dit 'n vervalsing is, het 'n versamelaar Woensdag gesê.

Oliver Demolis het die sokkerhemp op die internet by 'n Brasiliaanse versamelaar vir €7 350 (sowat R72 000) gekoop en probeer die geld nou met die hulp van die Franse regstelsel terugkry.

"Die man by wie ek die hemp gekoop het was 'n bekende versamelaar en die hemp was amptelik. Dit was die laaste stuk in my versameling," het Demolis aan die Le Dauphine koerant gesê.

"Toe ek gaan om die hemp by die doeane te gaan optel het hulle vir my gesê die hemp is vernietig omdat dit 'n vervalsing is. Ek het van my kop af geraak," het die Fransman gesê.

Frankryk het Brasilië 3-0 in die 1998 Wêreldbeker-eindstryd by die Stade de France geklop. Trezeguet was 'n reserwe en is nie as plaasvervanger in die wedstyd gebruik nie.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: frankryk  |  sokker  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Corrie sê... Nee Wynand...Renoir weet mos wat hom altyd amuseer...so hy is die expert van grappies in sy broek sien...hy praat van ondervinding ....LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.