WB-kaartjies nou goedkoper

2010-02-20 10:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg -  Fifa het Saterdag die kostes van sowat 30% van die kategorie 2- en - 3-kaartjies  vir die Wêreldbeker sokkertoernooi verminder.

Dié kaartjies, wat tot R840 kos, sal nou aan Suid-Afrikaners vir slegs R140 verkoop word. Dis is aanlyn by www.fifa.com of by sekere FNB-takke beskikbaar.

Volgens Fifa sal die meeste van die kaartjies se kategorie verander na kategorie 4-sitplekke, wat die goedkoopste is en slegs vir Suid-Afrikaners beskikbaar is.

Fifa wil sodoende verseker dat kaartjies vir die Wêreldbeker-eindstryd uitverkoop is.

- Sapa

Lees meer oor: fifa  |  sokker  |  sport

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Dante sê... Ag, Sweet.......... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior C# Developer

Centurion
EOH Recruitment Solutions
R200000 - R210000

ERP consultant

Gauteng Other
EOH Recruitment Solutions
R120000 - R360000

Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 Elegance
2002
R 131,579.00

TOYOTA

Corolla 1.6 Professional MY09
2009
R 139,950.00

DODGE

Caliber 2.0 SXT 5-dr MY10
2011
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.