Tshabalala tevrede met enige posisie

2010-08-10 14:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Siphiwe Tshabalala hou vol dat hy enige plek sal speel waar Kaizer Chiefs hom nodig het.

Die Bafana-speler het Saterdag in die middelveld gespeel tydens die Telkom Charity-beker.

Tshabalala speel gewoonlik in die area van links-verdediging, maar was ewe gemaklik rondom ‘n doelskieter-posisie in die finaal teen Orlando Pirates.

“Ek is bereid om enige plek te speel waar die afrigter voel dat ek kan bydra tot die sukses van die span,” het hy op Amakhosi se amptelike webwerf gesê.

“Ek het Saterdag in die middelveld gespeel en ek was tevrede met my bydrae, maar dit was nie net ek wat goed gespeel het nie, my spanmaats het in al die posisies sterk gelyk.

“Die tegniese span het ook ‘n paar nuwe, jong spelers in die span geplaas wat ook baie goed gespeel het.

“Persoonlik is ek baie bly dat ek voor al hierdie ondersteuners kon speel ná al die spekulasie oor my toekoms in die afgelope paar weke.

“Ek het nog altyd gesê ek is gelukkig hier.”

‘Shabba’ het bygevoeg dat hy uitsien na Suid-Afrika se wedstryd teen Ghana Woensdag by Soccer City.

- Football365.co.za


Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
 

Lees meer oor: kaizer chiefs  |  sokker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Corrie sê... Nee Wynand...Renoir weet mos wat hom altyd amuseer...so hy is die expert van grappies in sy broek sien...hy praat van ondervinding ....LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.