Speler kry geelkaart oor kat

2009-11-23 16:33
Tweets Share Share line Print

Zagreb - Kroasië se eerste-divisie-wedstryd tussen Sibenik en Medjimurje Cakovec sal onthou word vir 'n kat wat die besoekende doelwagter 'n geelkaart besorg het.

Ivan Banovic is onkant gevang in die 20ste minuut van Saterdag se wedstryd wat in of Sibenik gespeel is.

Die kat het op die veld naby die pale geloop, berig Jutarnji List.

Die 25-jarige Banovic het die kat opgetel en hom op 'n veilige plek naby die telbord gesit.

Die skeidsregter het dít egter nie as 'n heldedaad beskou nie en het om 'n geelkaart gegee omdat hy die veld sonder toestemming verlaat het.

Aanhangers was nie baie gelukkig met dié besluit nie en het die skeidsregter uitgejou.

Sibenik het die wedstryd 1-0 gewen.

– Sapa-AFP
 

Lees meer oor: sokker  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Corrie sê... Nee Wynand...Renoir weet mos wat hom altyd amuseer...so hy is die expert van grappies in sy broek sien...hy praat van ondervinding ....LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.