Soccer City word weer FNB-stadion

2010-12-01 19:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die stadion wat tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi as Soccer City bekendgestaan het, sal nou weer op sy oorspronklike naam genoem word, het ‘n hof Woensdag beslis.

Die appèlhof het beslis dat Eerste Nasionale Bank se ooreenkoms nog geldig is en dit sal dus voortaan as FNB-stadion bekendstaan.

‘n Privaatsmaatskappy wat die stadion vir die stad Johannesburg bestuur wou hê dat die naam Soccer City moet bly en hulle het aangevoer dat die internasionale reputasie wat tydens die toernooi rondom die naam opgebou is te waardevol was om te verloor.

As FNB-stadion is talle groot politieke- sowel as sportgeleenthede daar gehou. Nelson Mandela het sy eerste groot byeenkoms by die stadion gehou ná sy vrylating uit die tronk in 1990.

Die bank het Woensdag se beslissing verwelkom.

FNB was ‘n borg tydens die Wêreldbeker-toernooi, maar Fifa se reëls laat dit nie toe dat ‘n borg se naam met stadions geassosieer word tydens die toernooi nie.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AP

Lees meer oor: stadions  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.