Selfmoord-doelwagter was depressief

2009-11-11 16:24
Tweets Share Share line Print

Hannover - Robert Enke, die Duitse doelwagter wat vroeer die week selfmoord gepleeg het, het aan depressie gely, volgens sy weduwee.

Robert Enke het vroeer die week selfmoord gepleeg deur voor ‘n trein in te spring.

Teresa Enke het tydens ‘n nuuskonferensie by sy sokkerklub gesê dat haar man bang was hulle aangenome dogter word weggeneem as dit sou uitkom dat hy aan depressie ly.

Hulle biologiese dogter is twee jaar gelede op die ouderdom van twee, oorlede.

“Ek het my bes probeer om daar te wees vir hom,” het sy gesê.

Blykbaar het Robert Enke in vir die eerste keer in 2003 na hy sy plek verloor het in Barcelona se span, hulp gesoek vir sy toestand.

Volgens sy dokter het hy vir ‘n hele aantal maande aaneen elke dag behandeling ontvang.

Robert Enke het in ‘n selfmoord-nota aan sy vriende en familie om verskoning gevra dat hy hulle mislei het deur te maak asof hy beter is.

Hy het gesê dit was nodig gewees vir sy selfmoord-plan om te werk.

- Sapa
 

Lees meer oor: sokker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT MANAGER

Cape Town, South Africa
MBA Service Holdings Pty Ltd
R50000 - R70000

Magic Developer

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R384000

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.