Safa soek nuwe baas nadat Sedibe tasse pak

2011-02-02 08:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg. – Suid-Afrika is sy sokkerbaas kwyt nadat Leslie Sedibe Dinsdag as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) bedank het.

Dié prokureur is begin verlede jaar as Raymond Hack se opvolger aangestel, maar was die laaste paar maande deurgaans met verskeie van Safa se senior bestuurslede haaks.

Hoewel sy kontrak eers Sondag verstryk het, het Sedibe reeds in Oktober gedreig om sy tasse te pak.

“Ons wil hom (Sedibe) bedank dat hy bereid was om tot einde Januarie aan te bly en ons wens hom voorspoed vir die toekoms toe,” het Kirsten Nematandani, Safa-president, Dinsdag gesê.

Volgens hom word daar reeds van Dinsdag af na Sedibe se plaasvervanger gesoek.

“Ons eerste prioriteit is om nou te verseker dat dié aanstelling so gou moontlik gedoen word.

”Intussen sal Pinky Lehoko en Gronie Hluyo, onderskeidelik Safa se direkteur van internasionale sake en direkteur van finansies, gesamentlik in dié pos waarneem.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lees meer oor: safa  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.