Safa betaal R5 milj. vir Bafana-naam

2011-06-24 13:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse sokkervereniging (Safa) het ingestem om R5 miljoen vir die Bafana Bafana-handelsmerk te betaal.

Na ‘n 18 jaar lange oorlog met Stanton Woodrush Beperk, die maatskappy wat die Bafana-naam besit, het Safa Vrydag aangekondig dat dit die naamregte sal koop.

Safa, wat dit vroeër oorweeg het om ‘n nuwe naam vir die nasionale span te kry, het gesê ‘n bedrag van R5 miljoen sal oor ‘n tydperk van 12 maande betaal word.

Die minister van sport Fikile Mbalula het destyds sy gewig agter die voorstel om die span se naam te verander gegooi.

Mbalula het gesê die span het ‘n sterker naam as Bafana Bafana, wat “die seuns” in Zoeloe beteken, nodig.

Safa het in Maart vanjaar ‘n komitee bestaande uit die president Kirsten Nematendani, onder-president Danny Jordaan en uitvoerende lid Alpha Mchunu, saamgestel om ‘n moontlike naamsverandering te ondersoek.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24
 

- SAPA

Lees meer oor: safa  |  sokker  |  bafana bafana

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr
2006
R 135,995.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2011
R 433,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.