Rooney skitter teen Milaan

2010-02-17 19:32
Tweets Share Share line Print

Milaan – Manchester United het hul eerste oorwinning ooit by die San Siro-stadion in Milaan aangeteken toe hulle met 3 - 2 teen AC Milaan tydens 'n eerste ronde Uefa-kragmeting geseëvier het.

Wayne Rooney het weereens gewys hoekom hy deur vriend én vyand as een van die beste sokkerspelers ter wêreld beskou word met 'n puik vertoning wat twee doele opgelewer het.

Die Italianers het vroeg toegeslaan toe Ronaldinho 'n doel, waarby David Beckham betrokke was, aangeteken het maar die moegheid was duidelik in Milaan se bene te sien.

Ten spyte van dié vroeë doel het Alex Ferguson se span stelselmatig beheer oor die wedstryd begin neem met die doel van Paul Scholes en Wayne Rooney wat twee balle verby die doelwagter gestuur het.

Puntemakers:

Manchester United: Doelskieters: Paul Scholes, Wayne Rooney (2)

AC Milaan: Doelskieters: Ronaldinho, Clarence Seedorf

- Sport24

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sokker  |  david beckham

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.