Pienaar speler van die jaar

2009-11-20 11:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Bafana Bafana en Everton FC se middelskakel Steven Pienaar is aangewys as 2009 se Bafana Bafana Speler van die Jaar.

Dié aankondiging is Donderdagaand tydens ‘n seremonie by die Sandton Konferensie Sentrum gemaak.

Die wenner in dié kategorie was bepaal deur sokkeraanhangers wat vir hul gunsteling speler via 'n sms kon stem.

In die junior kategorie, is Thulani Serero, wat vir Ajax Cape Town en die o. 20 span van Amajita speel, aangewys as die o. 20 Speler van die Jaar.

Banyana Banyana se senior nasionale vrouespeler, Nompulelo Nyandeni het die toekenning vir die Speler van die Jaar ingepalm.

Afrigter van die Jaar gaan aan Gavin Hunt. Sy teenstanders in dié kategorie was Styles Phumo, Jomo Sono en Serame Letsoaka.

Kirsten Nematandani, die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het gesê die Safa-toekenning het spelers en afrigters aangemoedig om hul beste te gee en die sport met trots en passie te speel.

- Sapa

 

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.