Pienaar: Togo-aanval nie impak op WB

2010-01-11 12:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Steven Pienaar het gepoog om vrese oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi se finaal uit die weg te ruim na die aanval op die Togo-span.

Die Sparrow Hawks het uit die Afrikabeker-toernooi in Angola onttrek na Vrydag se aanval op die span se bus waarin twee mense dood is. Die span mag moontlik op ‘n latere datum terugkeer na die toernooi.

Die Suid-Afrikaans gebore Pienaar, wat vir Everton in Engeland speel, het gesê dat die aanval nie ‘n impak sal hê op die Wêreldbeker-sokkertoernooi wat later die jaar plaasvind nie.

“Dit sal definitief nie ‘n impak op die Wêreldbeker-sokkertoernooi hê nie,” het die 27-jarige gesê.

“Dit is iets wat gebeur het, maar Suid-Afrika en Angola is twee verskillende wêrelde.”

“Ek kan verstaan dat mense bekommerd kan wees. Hulle het gesien wat gebeur het en mag dalk dink dat dit in Suid-Afrika kan gebeur.”

Pienaar stem saam met Arsene Wenger, Arsenal se bestuurder, dat indien die Afrikabeker-toernooi gekanselleer word, dit as ‘n oorwinning vir terroriste gesien kan word.

“Dit is ‘n skande vir die kontinent en vir die mense wat betrokke is. ‘n Mens kan dit nie doen nie. Sokker is veronderstel om die kontinent bymekaar te bring,” het hy gesê.

"Mense in Afrika is gaande oor die spel, hulle lewe vir sokker. ‘n Voorval soos hierdie is teleurstellend, maar ek dink die toernooi moet voortduur.

“Ek dink nie enigiemand was verras toe hulle gehoor het dat die Afrikabeker-toernooi in Cabinda gehou word nie. As ‘n land gekies word om die Afrikabeker-toernooi aan te bied is dit ‘n eer en almal sien uit daarna,” aldus Pienaar.

- Football365.co.za
 

Lees meer oor: 2010  |  afrikabeker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Johan sê... Dis soos krieket en nou sokker....als raak by die dag meer en meer n klugspul. Jy weet nie meer wat is sport en wat is snert nie. Rugby volgende? Wel,van die skeidsregters is reeds daar..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.