Oud-breier: SA wil hê Pitso moet misluk

2010-08-04 09:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige Bafana Bafana breier Ted Dumitru meen Suid-Afrikaners is vinnig om die vinger te wys en kan nie wag dat Pitso Mosimane, Bafana se nuwe afrigter, misluk nie.

Volgende week se vrienskaplike wedstryd tussen Suid-Afrika en Ghana is Mosimane se eerste wedstryd as afrigter. Dumitru het ondersteuners gemaan om ‘n realistiese verwagting van die wedstryd se uitslag te verwag.  

“Sommige mense is gereed om, sodra ons teen Ghana verloor, te sê dat Pitso niks werd is nie," het Dumitru aan News Time gesê.

“Dit is hoekom mense altyd sê dat Suid-Afrikaners ongelooflik onrealisties is. Daar is soveel negatiewe dinge, ons het selfs ondersteuners wat hulle eie beginspanne in stuur. Verbeel jou dit,” het Dumitru gesê.

Tog is Dumitru vol vertroue dat Mosimane die skoene van sy voorganger, Carlos Alberto Parreira, sal kan volstaan.

Hy het bygevoeg, “die aangee van die bal tussen spelers het stukke verbeter en ek bewonder die feit dat Pitso op dieselfde manier wil voortgaan".

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24



Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Eidel sê... Stormers julle het karakter gewys oor-see toe die beserings so erg was. Nou kan julle weer vir die land wys wat is karakter en hoe speel julle vir mekaar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Shake It! 1.6 5-dr
2007
R 137,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 TFSi Sportline DSG
2006
R 229,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.