Minuut stilte vir sokkertragedie

2012-02-02 15:21
Tweets Share Share line Print
Video - VIDEO: Egipte: 74 dood in sokker-onluste
Minstens 74 mense is dood ná ondersteuners van twee sokkerspanne in Egipte op die veld gehardloop en mekaar met stokke en klippe bestook het. KYK
 

Johannesburg – 'n Minuut se stilte gaan dié naweek by die Afrikabeker-toernooi gehou word vir die 74 mense wat dood is in 'n vertrapping van sokker-ondersteuners in die Egiptiese stad Port Said, het RSG Donderdag berig.

Die president van die Konfederasie van Afrika-sokker (CAF), Issa Hayatou, het gesê die CAF het 'n boodskap van meegevoel aan Egipte se sokkervereniging gestuur.

'n Minuut se stilte sal gehou word voor Saterdag se kwarteindwedstryd tussen Zambië en Soedan in die hoofstad van Ekwatoriaal-Guinee, Malabo.

Dit sal ook gedoen word by ander kwarteindwedstryde in Bata, Libreville en Franceville.

Geweld het Woensdagaand uitgebreek toe ondersteuners van die Al-Masri-span, wat Al-Ahly 3-0 geklop het, op die veld gehardloop en Al-Ahly-ondersteuners met klippe, bottels en vuurwerk bestook het.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

RSG

Lees meer oor: egipte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.