Kaapstad-stadion hou makietie

2010-07-21 16:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad  – Daar gaan groot makietie gehou word by die Kaapstad-stadion in Groenpunt, het die stadion-operateur se voorsitter, Morné du Plessis, aangekondig.

Du Plessis het gesê die 'partytjie', wat vir 27 Augustus beplan word, sal deels die afskop van die plaaslike sokkerliga (PSL)-seisoen vier.

Nog wedstryde in die pyplyn sluit ‘n Bafana Bafana-kragmeting, ‘n sokkerwedstryd vir liefdadigheid en ‘n vriendskaplike wedstryd tussen die Engelse rugbyklub Saracens en die span van die Stormers in.

Daar word ook beplan om ‘n sewesrugby-kragmeting van die Internasionale Rugbyraad (IRR), wat gewoonlik in George gespeel word, by die Kaapstad-stadion aan te bied.

Planne vir volgende jaar sluit ook ‘n Drienasies-wedstryd en 'n paar Varsitybeker-wedstryde in.

Du Plessis het ook die finale bywoningsyfer vir die Kaapstad-stadion tydens die Wêreldbeker-toernooi bevestig. Sowat 507 332 toeskouers het tydens die Wêreldbeker deur die hekke gestap.

By die stadion het toeskouers sowat R13 089 940 op verversings spandeer ('n gemiddeld van R25.79 per persoon).

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24
 

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kaapstad  |  sokker  |  stormers  |  rugby  |  stadions  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.