'Handbal Suarez' byt opponent

2010-11-23 08:39
Tweets Share Share line Print

Amsterdam. – Twee internasionale sokkersterre is in die knyp ná beweerde voorvalle van ongeoorloofde spel.

Ajax Amsterdam is onder druk om hul Uruguaanse doelskieter Luis Suarez te skors nadat Saterdag op TV gesien kon word hoe hy ’n speler van PSV Eindhoven, Otman Bakkal, byt.

Die skeidsregter in dié Nederlandse Eersteliga-stryd het nie die voorval gesien nie, maar dié land se sokkerowerhede kan wel tugstappe op grond van die beeldmateriaal doen.

Suarez, wat deur die media as die “Kannibaal van Ajax” gedoop is, het in WB 2010 ook onder hewige kritiek deurgeloop ná hy die bal met die hand hanteer het en sodoende gehelp het dat Ghana uitgeskakel word.

In Italië is die kans goed dat Samuel Eto’o, Inter Milan se Kameroense doelskieter, ook ’n skorsing op die lyf gaan loop.

Italië se sokkerfederasie het gister videomateriaal aangevra nadat op TV gesien kon word hoe Eto’o Chievo se Bostjan Cesar met die kop stamp.

Eto’o sal na verwagting vir minstens twee tot drie weke vir dié onbesonne daad gestraf word. 

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.




- Sapa - AFP

Lees meer oor: luis suarez  |  samuel eto'o  |  sokker  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.