Fifa in Rusland om stede te ondersoek

2010-08-17 03:27
Tweets Share Share line Print

St. Petersburg – Fifa ondersoek hierdie week vier potensiële stede in Rusland om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2018 of 2022 aan te bied.

‘n Afgevaardigde van Fifa het Maandag in St. Petersburg geland. Hierdie is een van die vier stede wat besoek sal word.

Harold Mayne-Nicholls, hoof van dié groep afgevaardigdes, sal ‘n “objektiewe en realistiese” assessering van Rusland se potensiaal lewer.

Volgens Rusland is hulle bereid om al die fasiliteite te laat bou, behalwe die Luzhniki-stadion in Moskou, waar hulle beplan om die eindstryd te speel.

Nege kandidate, insluitende Engeland en die VSA, sal meeding om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2018 of 2022 aan te bied.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: rusland  |  fifa  |  sokker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Petro sê... Ek stem saam Joos, hy is een van die min kommentators wat ordentlike Afrikaans praat, sy woorde behoorlik uitspreek en nog boonop sinvolle kommentaar lewer! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.