"Ek voel niks vir Santana"

2009-10-20 11:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Bafana Bafana-speler, Nasief Morris, sê niks het vir hom verander nou dat Joel Santana sy tasse gepak het nie.

Die Brasiliaanse afrigter het deurgeloop onder kritiek omdat hy vir Morris uit die Konfederasie-beker gelaat het, blykbaar as gevolg van "oortredings van die span se gedragskode".

“Vir my is niks anders nou dat die afrigter weg is nie. Ek wil steeds vir Bafana Bafana speel,"  het Morris aan KickOff.com gesê.

Morris het die eerste wedstryd vir sy nuwe klub, Racing Santander, weens ‘n skorsing misgeloop maar sedertien elke wedstryd gespeel.

Dié voormalige Santos-verdediger sê hy speel ‘n soortgelyke rol as wat hy by sy vorige klub, Recreativo Huelva gespeel het.

Morris het ook ‘n paar kilogram afgeskud en gesê dis omdat sy afrigter spelers “bietjie meer wil slyp”.

- KickOff.com

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: joel santana  |  bafana bafana  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.