Brasilië kom leer by SA

2009-09-01 18:14
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ‘n Top Brasiliaanse afvaardiging het Suid-Afrika besoek om meer te leer oor die prosesse en vereistes wat benodig word om die wêreldbeker aan te bied, het die 2010 Wêreldbeker organiseringskomitee  Dinsdag gesê.

Woordvoerder Rich Mkhondo het gesê dat die afvaardiging, wat deur Blairo Borges Maggi, Mato Grosso staat se goewerneur gelei word, Maandag met Danny Jordaan, die organiseringskomitee se hoof uitvoerende bestuurder, ontmoet het.

Hy het gesê dat die Brasiliane beïndruk was met die komitee se fokus op toerisme, infrastruktuur, die herbouing van Suid-Afrika en Afrika se beeld, werkskepping en groei in die klein tot medium besigheidsektor.

“Ons het amptelik met ons vergaderings in voorbereiding vir 2014 begin en ons is gereed om by Suid-Afrika te leer,” het Maggi na die vergadering gesê.

“Wat regtig belangrik is, is dat ons met die administrasie ontmoet en dat hulle vir ons sê wat die beste werk.”

Brasilië gaan in die 2014 die Wêreldbeker aanbied.

“Hierdie land gaan verbetering in sokker sien – beter stadions, oefenvelde en televisie-uitsending. Dit is in realiteit die middelpunt van sokker se ekonomie,” het Jordaan aan die Brasiliaanse afvaardiging gesê.

“Tot 85% van sokker se ekonomie is in Europa. As Brasilië en Suid-Afrika ‘n basis van wêreldklas infrastruktuur kan bou, asook uitsending en telekommunikasie verbeter, kan ons in my opinie ‘n sentrale sokker ekonomie in die Suidelike halfrond ontwikkel.”

Brasilië is slegs die vyfde land wat die FIFA Wêreldbeker twee keer sal aanbied en dit is die eerste keer wat die toernooi twee keer na mekaar in die suidelike halfrond aangebied gaan word.

- Sapa
 

Lees meer oor: sokker  |  wereldbeker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Corrie sê... TEAM PLAYED WON LOST DREW POINTS FOR POINTS AGAINST TRIES FOR TRIES AGAINST LOSS BONUS TRIES BONUS POINTS Combined Log Chiefs 12 10 2 0 330 247 35 18 1 4 53 Stormers 11 10 1 0 245 171 19 12 1 0 49 Brumbies 11 7 4 0 302 237 33 21 4 4 44 Bulls 12 8 4 0 371 274 38 27 4 4 48 Al daai papsak suiers...die bulle se 'swak' rugby ten spyt...kyk biki daar waar staan 19 12 by die stormers en 38 27 by die bulle....dis driee vir en driee teen....! net een span het meer driee gedruk sover as die bulle...so wag maar en sien...stormers kan nie altyd net op verdediging staatmaak nie...nou kom die fase waar die bulle gaan 'peak' en dan is dit maar weer snot en vistrane ini kaap....hierdie te vroeg 'peak' van die stormertjies is soos julle girls daar kla oor julle manne se "premature climaxing" op ander gebiede ook....en soos julle girls onbevredig gelos word...so word julle ondersteuners gelos met lee trofee kaste...shame siestog foeitog....g'n wonder ons beleef sulke lekker tye met julle vrouens as ons daar gaan kuier nie.... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2011
R 109,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,950.00

TOYOTA

Condor 3000D Estate TE MPV Dsl MY01
2002
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.