Beckham terug vir Galaxy

2010-09-03 12:16
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Engeland se voormalige sokkerkaptein David Beckham het aangekondig dat hy vandeesmaand sy terugkeer tot die sokkerveld sal maak na 'n lang afwesigheid weens besering.

Hy sal op 11 September vir sy Amerikaanse klub, LA Galaxy, in 'n ligawedstryd teen Columbus Crew speel.

Beckham (35) het Donderdag op Galaxy se webtuiste gesê: “Ek wil graag vir Galaxy teen Columbus uitdraf en hou styf duimvas dat dit wel sal gebeur".

"Ek sal op die plaasvervangersbank wees en 15-20 minute speeltyd kry. Dit is waarna ek mik,” het hy gesê.

Dokters het aanvanklik gesê dat Beckham eers vanaf 1 Oktober weer aan wedstryde sal kan deelneem.

Hy het in Maart vanjaar in ‘n wedstryd vir AC Milan, 'n Achilles-besering opgedoen en moes ‘n lang rehabilitasie proses ondergaan voor hy op 11 Augustus aan oefensessies by Galaxy kon begin deelneem.

Beckham het sy besering as frustrerend beskryf, maar gesê dat hy ten spyte van sy ouderdom nog nie oorweeg het om sy sokkerstewels op te hang nie.

“Vra eerder my vrou daardie vraag. Om by die huis met ‘n besering te wees en nie te kan oefen of speel nie. Ek dink dit is erger vir haar as vir my,” het hy bygevoeg.

Fabio Capello, Engeland se afrigter, het vroeër gesê dat hy Beckham nie weer vir sy span sal oorweeg nie. Maar het onlangs opgemerk dat die deur op ‘n skrefie oop kan wees as die oud-kaptein se fiksheid en spelpeil goed genoeg is.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24


 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

David sê... Barend Die papsakkers is eintlik die tuiste vir die 'newwir wozzers'. 'n 'Has been' is te skaam om in passiongapland te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.