Beckham besoek Khayelitsha

2009-12-04 16:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – David Beckham het Donderdag ‘n ‘Coaching for Hope’-projek (CfH) in Khayelitsha in Kaapstad bygewoon en met jong mense en afrigters wat betrokke is by die projek te gesels.

Die besoek is deur die Engelse sokker-vereniging (FA) gereël as deel van hulle internasionale ontwikkelingsprogram (IDP) en die voormalige Suid-Afrikaanse kaptein Lucas Radebe en David Triesman van die FA was ook daar.

Die sessie is by Ikhuse skool in Khayelitsha aangebied en het MIV-bewustheid tegnieke ingesluit.

Die 17-jarige junior leier Michael het Beckham op ‘n toer van die fasiliteit geneem voordat hy by meer as 30 jongmense aangesluit het vir ‘n vraag en antwoord sessie en ‘n toernooi wat spesiaal gereël is.

Coaching for Hope is die amptelike internasionale welsynsorganisasie van die FA vir 2009, word al sedert 2005 deur die FA IDP ondersteun en is ‘n innoverende program wat sokker gebruik om ‘n beter toekoms vir jong mense in Wes- en Suid-Afrika te skep.

- Sport24



 

Lees meer oor: david beckham  |  kaapstad  |  2010

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.