Beckham: Wens ek kon by Man bly

2010-01-04 01:48
Tweets Share Share line Print

Londen - Sokkerlegende David Beckham wens hy het soos Ryan Giggs gemaak en eerder by Manchester United gebly vir sy hele loopbaan.

Die Engelse sokkerster, wat vir Los Angeles Galaxy speel, maar tans aan AC Milan uitgeleen is, het Sondag op BBC-radio gesê hy wou nooit werklik die Engelse sokkerklub in 2003 verlaat het nie.

Beckham het gesê hy sou graag sy hele loopbaan by Man wou gebly het, maar dat dit "nie so bestem was nie."

Man het Beckham aan die Spaanse klub Real Madrid verkoop ná die verhouding tussen hom en Alex Ferguson versuur het.

Die Engelse afrigter was bekommerd oor Beckham se superster-leefstyl wanneer hy nie op die sokkerveld was nie.

Giggs het sy sokkerdebuut gemaak toe hy slegs 17 jaar oud was. Beckham het op dieselfde ouderdom begin sokker speel.

- Sapa-AFP 
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: david beckham  |  bekendes  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

neels.swart.7 sê... Ek glo jou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.