Bafana-sterre bly by Kaizer Chiefs

2010-08-19 08:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Kaizer Chiefs gaan nie hierdie seisoen enige van hul sokkersterre verkoop nie.

Bobby Motaung, bestuurder van Amakhosi, het Woensdag maande se bespiegeling oor vier top-spelers wat by buitelandse klubs sou aansluit, beëindig.

Volgens Motaung gaan Bafana Bafana se vleuel Siphiwe Tshabalala, nasionale doelwagter Itumeleng Khune, Zimbabwiese middelveldspeler Tinashe Nengomasha en Burundi-internasionale verdediger Valery Nahayo almal by die klub bly.

Tshabalala, wat tydens die wêreldbeker-sokkertoernooi geskitter het, het die teiken van menigte Europese klubs geword, maar volgens Motaung gaan Tshabalala nêrens heen nie.

“Ons het nog nie ‘n konkrete aanbod gekry nie en hy (Tshabalala) gaan by Chiefs bly,” het Motaung gesê.

“Dit geld vir die ander spelers ook. Ons gaan niemand laat gaan nie.”

Tshabalala sê hy is gelukkig daarmee om by Chiefs te bly. Hy is ook nie teleurgestel dat sy moontlike skuif na Europa nie gerealiseer het nie.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
 

- SAPA

Lees meer oor: kaizer chiefs  |  sport  |  sokker

binne nuus24

Nuutste Sokker-kommentaar

Paul sê... Soos hulle vanoggend op Jakaranda se. Hulle het seker die arme ou uit die kombuis uit gaan ruk en gese kom boks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2003
R 69,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.