Die Hurricanes se nuwe kaptein, Conrad Smith, het by sy spanmaats aangesluit vir die voorseisoense kragmeting met die Crusaders in Mangatainoka.
Die beseringsgeteisterde Belgiese jaer Tom Boonen is weer terug in die saal, nadat hy die eerste skof van die Katar-fietstoer gewen het.
Bafana Bafana gaan in 'n vriendskaplike wedstryd teen Senegal in Durban speel, het die Suid-Afrikaanse sokkervereniging (Safa) bekendgemaak.
Chelsea het Manchester United toegelaat om met ’n terugvegpoging ’n opwindende wedstryd gelykop te laat eindig.
Safa het gesê hy het glad nie bedoel om onsekerheid te skep oor die toekoms van die nasionale afrigter, Pitso Mosimane, nie.
Dit sal dalk die Blitsbokke loon om die kleur van hul truie dramaties te verander, want sommige blasers sien skynbaar geel as hulle Groen-en-Goud sien.
Wat dink jy van die aankondiging dat geelkaarte nou ook ná wedstryde in die Super-reeks toegeken kan word?
Briljante idee! 46% 110 stemme
46
Kom ons wag en kyk maar wat gebeur 32% 78 stemme
32
Wat's fout met die tugverhore soos wat dit tans gedoen word? 22% 53 stemme
22
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Protesoptrede word in Egipte beplan oor die polisie se onvermoë om die geweld by 'n sokkerwedstryd in Port Said te voorkom.
Fifa se president het sy skok en hartseer uitgespreek oor die dood van 74 ondersteuners in Egipte tydens geweld by 'n sokkerwedstryd.
Drie-en-sewentig mense is dood nadat ondersteuners van sokkerspanne op ‘n veld gehardloop en mekaar met stokke en klippe bestook het.
Dede, jou doring! Ghana se Dede Ayew (voor) en Samuel Inkoom vier hul span se oorwinning met 2-0 oor Mali in Groep D van die Afrikabeker-toernooi in die Franceville-stadion in Gaboen. Ayew het sy span se tweede doel aangeteken. (Foto24)
Multimedia · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die Engelse sokkerspeler John Terry is vir die tweede keer sy kapteinsarmband kwyt te midde kommer oor die rassisme-saak wat oor sy kop hang.
'n Minuut se stilte gaan by die Afrikabeker gehou word vir die 74 mense wat dood is in 'n vertrapping van sokker-ondersteuners in Egipte.
Die Egiptiese regering het die sekuriteitshoof in Port Said afgedank nadat geweld by 'n sokkerwedstryd uitgebreek en 74 mense gesterf het.
'n Noodkabinetsvergadering is belê oor die geweld by 'n sokkerwedstryd in Egipte waartydens 74 mense dood en sowat 'n 1 000 beseer is.
Die Zimbabwiese sokkervereniging het 80 spelers geskors oor 'n wedstrydknoeiery-skandaal waarby sindikate in Asië betrokke is.
Fotogalery van die Bulls se spanoefening op Loftus se B-veld.
Die krieketspeler Dean Elgar hou sy visier op die Proteas!
Die Burger was in Bellville om die Stormers se spanoefening te volg.
Marcos Baghdatis slaan rakette stukkend
van: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
tot: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
Sport: All Athletics Boxing Canoeing Cricket Cycling Games Golf Horse racing Motorsport Rugby Soccer Surfing Surfski Swimming Tennis Triathalon/Duathlon
Sleutelwoord:
North Riding - 07:25:39 AM DELAYS through Malibongwe Drive towards the Johannesburg North area Nog verkeersverslae
Johannesburg, South AfricaE-Merge IT RecruitmentR700000
Green Point, Cape Town, South AfricaDigicallMarket Related
Johannesburg, South AfricaOUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SAR18000 - R20000
Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY062006R 199,595.00
Scenic 2.0 Dynamique AT MPV2003R 85,995.00
KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY042005R 149,995.00
Houses R 3 995 000
Houses R 5 950 000
Houses R 1 350 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!