Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Van klein pikkies tot reuse by Cravenweek

2012-07-10 12:25
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede
Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe
Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

'n Bestuursbesluit is geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie het, nie in die Cravenweekspan kan speel nie.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

Kaapstad – Van die Cravenweek-spelers is vanjaar besonder kort, lank en boonop gewigtig.

Die 49ste Cravenweek vir hoër­skole het Maandag in Port Elizabeth op die Nelson Mandelabaai-stadion begin.

En hier is 'n kêrel wat staande in die Springbokslot Andries Bekker se wenkbroue sal vaskyk.

JP du Preez, vaskopslot van die Valke en die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Boksburg, staan 2,09 m hoog in sy sokkies - 'n sentimeter langer as Bekker.

Daardie lengte word egter nie heeltemal in gewig omgesit nie. Du Preez weeg net 97 kg en dit maak hom 'n lynstaanwonder. 

Daar is wel twee Wes-Kapenaars by die Cravenweek wat dieper gate met hul stewelknoppies trap.

Die WP-slot JD Schickerling van die Hoërskool Paarl Gimnasium en Paul Louw van die Boland en die Hoërskool Bonnievale is albei 2,03 m lank. Schickerling weeg 103 kg en Louw 105 kg.

Lees verder by Jip.

Stuur jou skool se sportnuus en -uitslae na terugvoer@nuus24.com

Lees meer oor: skolerugby  |  skolesport  |  cravenweek
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.