Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

2012-05-15 13:23
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede
Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Atleet van Riversdal op pad na jeugbyeenkoms
Atleet van Riversdal op pad na jeugbyeenkoms

'n Atleet van Riversdal gaan die eerste keer die Groen-en-Goud oor sy kop trek wanneer hy aan die Jeugbyeenkoms in Zimbabwe deelneem.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

'n Storm dreig in Oos-Kaapse skolerugbykringe nadat die Grens-rugby-unie met drastiese maatreëls vorendag gekom het om talentvolle spelers te behou.

Dié unie het 'n bestuursbesluit geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie onderteken het, nie vir die Cravenweekspan oorweeg sal word nie.

Sulke spelers ontneem ander spelers die geleentheid om provinsiaal te speel, meen André Kilian, 'n aandeelhouer in die Grens-rugbyunie.

"Die unie is egter nie onsimpatiek nie en sal bereid wees om daardie kontrakte te ewenaar en die spelers dan wel die kans gee om vir Grens te speel."

Die besluit geld tans net skole in die Grensgebied, wat rugbyreuse soos Selborne College, Queen's College en die Hoërskool Grens insluit.

Angelo Pieterse, sameroeper van OP-Hoërskole-rugbykeurders, het gesê die westelike gedeelte van die provinsie word wel nie geraak nie, maar hy steun só 'n besluit volkome.

– Lees meer by Jip.

– Wil jy jou skool se sportnuus hier gepubliseer sien? Kontak ons by terugvoer@nuus24.com.

Lees meer oor: skolerugby  |  skolesport  |  cravenweek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.