Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

2013-01-20 11:20
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Gulde geleentheid vir tiener-blasers
Gulde geleentheid vir tiener-blasers

'n Program om ambisieuse tiener-skeidsregters 'n voorsmaak te gee van wat hulle op topvlak kan verwag, is in die Curriebeker-reeks bekendgestel.

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe
Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

'n Bestuursbesluit is geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie het, nie in die Cravenweekspan kan speel nie.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

Johannesburg – Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word, berig Rapport.

Volgens die koerant het 18 uit 62 leerlinge wat die afgelope ses maande in onafhanklike toetse ondersoek is, positief getoets vir middels wat so gevaarlik is dat dit tot die dood kan lei.

Die koerant berig verder dat  anaboliese steroïede so maklik verkrygbaar is dat veral jong rugbyspelers dit op die internet bestel en by hul skole laat aflewer – dikwels onbewus van die wetlike implikasies en gesondheidsgevare.

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) het aangekondig meer as 100 skole het al aangedui hulle sal aan die toetsing van leerlinge deelneem.

Deon Gerber, rugbyhoof van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het gesê hoewel die skool nog nie probleme met steroïede gehad het nie sal hy sy hele o.19A-groep stuur om vir verbode middels getoets te word.

Kapt. Paul Ramaloko, nasionale woordvoerder van die Valke, het aan die koerant gesê hulle is bewus van die probleem.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: skolerugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.