Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Saru sit voet neer oor jong spelers

2012-06-07 15:30
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede
Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe
Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

'n Bestuursbesluit is geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie het, nie in die Cravenweekspan kan speel nie.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

Johannesburg – Saru het nuwe regulasies gepromulgeer wat die kontraktering van belowende skolerugbyspelers in die toekoms ietwat moeiliker kan maak, het SuperSport berig.

As 'n unie voorts 'n skolerugbyspeler wil kontrakteer, sal die seun se tuisunie – die unie waarbinne die skolespeler tans speel – eers in kennis gestel moet word, en die speler sal gewillig moet wees om met sy tuisunie te onderhandel.

Die doel van die regulasie is om die tuisunie 'n geleentheid te gee om 'n mededingende kontrak aan te bied.

Unies word slegs toegelaat om spelers te kontrakteer wanneer hulle oor die ouderdom van 18 is, maar hulle kan wel akademiese beurse aan seuns tussen die ouderdom van 16 en 18 bied.

Saru het ook besluit dat die werwing van spelers by nasionale rugbyweke, insluitend die Cravenweek, verbied sal word. Geen individu, unie of agent mag enige aanbod aan spelers maak tydens sulke rugbyweke nie.

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: skolerugby  |  skolesport
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
51 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R1200000 - R1700000

Financial Manager

Centurion
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R700000

Financial Manager Reporting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
R800000 - R900000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.