Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Gulde geleentheid vir tiener-blasers

2012-08-31 11:47
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede
Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe
Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

'n Bestuursbesluit is geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie het, nie in die Cravenweekspan kan speel nie.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

Kaapstad – 'n Program om ambisieuse tiener-skeidsregters 'n voorsmaak te gee van wat hulle op topvlak kan verwag, is in die Curriebeker-reeks bekendgestel.

Hoërskoolleerlinge in Suid-Afrika sal elke week deel wees van die wedstrydbeamptes vir 'n betrokke kragmeting – sonder om enige amptelike pligte te hê – as deel van 'n inoverende plan om skeidsregterskap as 'n loopbaan te bevorder.

Die sestienjarige LM Joubert van Hoërskool Diamantveld was die eerste jongeling wat die kans gekry het, toe hy verlede Saterdag by die Shadow the Ref-program in Kimberley aangesluit het.

Die inisiatief, wat deur die Suid-Afrikaanse skeidsregtersvereniging geloods is, sal op 'n proefbasis vir die res van die 2012 Curriebeker-seisoen gebruik word.

Dit is ontwerp om 'n bewustheid rondom skeidsregterswerk te skep en hopelik meer jongmense aan te moedig om die fluitjie op te neem.

Leerlinge wat die naweek aan die program deelneem is:

Goue Leeus teen Griekwas (David Mosiane); Grens teen Griffons (Eloise Webb); OP Kings teen Valke (Dylan Dorfling); Haaie teen Cheetahs (Martin Lotter); WP teen Bulle (Devon Lewis); Pumas teen SWD Arende (Basia van der Merwe); Luiperds teen Boland Kavaliers (Christo Erasmus).

Lees die volledige artikel hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Riverlea - 07:23 AM
    Road name: Nasrec Road Northbound
    DELAYS towards Main Reef Road
  • Friday Sandton - 07:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Corlett Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.