Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Skolesport

Cravenweek-spelers sorg vir groot opwinding

2012-07-10 12:34
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede
Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe
Spelers met kontrakte kan nie Cravenweek toe

'n Bestuursbesluit is geneem dat skolespelers wat reeds kontrakte met unies buite die provinsie het, nie in die Cravenweekspan kan speel nie.

VIDEO: Affies vs Grey
VIDEO: Affies vs Grey

Hoogtepunte van die wedstryd tussen Affies en Grey Bloemfontein.

Kaapstad – Talle jong spelers het vir groot opwinding gesorg tydens die eerste dag van vanjaar se o.18-Cravenweek- rugbytoernooi wat Maandag in Port Elizabeth afgeskop het.

“As dit is hoe die jong mannetjies speel, is ek baie opgewonde oor die volgende dekade se Springbok-rugby,” het Leon Killian, ’n toeskouer van Uitenhage, by die Nelson Mandelabaai-stadion gesê. “Die outjies speel so lekker. Die spel vloei, die balle loop lekker wyd en ’n mens kan sien hulle is lus vir die ding.”

Spelers soos Jesse Kriel en Bruce Arnott, heelagter en vleuel vir KwaZulu-Natal, het skouers oopgemaak en bygedra tot die sewe drieë wat hul span in sy 48-28-oorwinning oor die Vrystaat gedruk het.

Nog uitslae by Jip.

Stuur jou skool se sportnuus en -uitslae na terugvoer@nuus24.com.




 

Lees meer oor: skolerugby  |  skolesport  |  cravenweek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
R1200000 - R1700000

Financial Manager

Centurion
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.