Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skolesport

Interskole: Punt teen Langenhoven Gim

Die hoogtepunt op Mosselbaai se sportkalender is die Interskole wat vir die twintigste keer tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gim plaasgevind het.

Lees verder...

Skolerugbyspelers nou getoets vir steroïede

2013-01-20 11:20

Jong rugbyspelers aan van die land se voorste sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word.

Gulde geleentheid vir tiener-blasers

2012-08-31 11:47

'n Program om ambisieuse tiener-skeidsregters 'n voorsmaak te gee van wat hulle op topvlak kan verwag, is in die Curriebeker-reeks bekendgestel.

Skool-breier uit rugby geskors ná skouerloop

2012-08-03 12:18

'n Assistent-afrigter van die Hoërskool EG Jansen in Boksburg, wat 'n skeidsregter met die skouer gestamp het, is vir twee jaar uit rugby geskors.

Cravenweek-uitslae: Dag twee

2012-07-11 14:22

Uitslae van die 0.18 wedstryde wat op die tweede dag van die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth plaasgevind het.

 

Cravenweek-uitslae: Dag drie

2012-07-12 11:47

Uitslae van die 0.18 wedstryde wat op die tweede dag van die Cravenweek-rugbytoernooi in Port Elizabeth plaasgevind het.

Cravenweek-spelers sorg vir groot opwinding

2012-07-10 12:34

Talle jong spelers het vir groot opwinding gesorg tydens die eerste dag van die o.18-Cravenweek-toernooi wat in Port Elizabeth afgeskop het.

binne nuus24

Van klein pikkies tot reuse by Cravenweek

2012-07-10 12:25

Die 49ste Cravenweek vir hoër­skole het in Port Elizabeth afgeskop en van die spelers is vanjaar besonder kort, lank en boonop gewigtig.

Cravenweek-skolespan eers later bekend

2012-07-02 11:29

Een van die oudste tradisies van die Cravenweek-rugbytoernooi vir hoër­skole in Suid-Afrika sal vanjaar verbreek word.

Cravenweek: Dawid en Goliat span saam

2012-06-26 13:24

Wanneer jy 'n draai maak by die 41ste Cravenweektoernooi vir laerskole, maak seker jy soek vir Dawid en Goliat.

Bulls trek Jong Bok plat

2012-06-20 10:44

Handré Pollard, talentvolle losskakel van die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Jong Bokke, het 'n kontrak met die Bulls geteken.

Beeldtrofee: Rugby-verrassings volop

2012-06-18 13:08

Die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het byna weer die appelkar omgegooi toe hy naelskraap teen Waterkloof verloor het.

Hoërskool Rustenburg: Sportuitslae vir 9 Junie

2012-06-12 14:34

Die Hoërskool Rustenburg in Noordwes se sportuitslae vir Saterdag, 9 Junie.

Saru sit voet neer oor jong spelers

2012-06-07 15:30

Saru het nuwe regulasies gepromulgeer wat die kontraktering van belowende skolerugbyspelers in die toekoms ietwat moeiliker kan maak.

Paarliete oorheers in Cravenweek

2012-05-28 10:33

Sommige kenners meen dat die pas verkose o.18-span van die WP vir die komende Cravenweek een van die sterkste groepe is wat al aangewys is.

 

Dis amptelik: Pollard is 'n Bul

2012-07-03 07:56
93 menings

Die Bokkies se losskakel Handré Pollard het amptelik vir die Bulls geteken en sal aan die einde van die 2012-seisoen by dié Super-franchise aansluit.

Harties-leerders blink uit

2012-06-27 10:56

Vier leerlinge aan die Laerskool Hartswater is gekies om die Noord-Kaap in netbal- en rugbytoernooie te verteenwoordig.

Vrystaat kom tweede op Bondedag

2012-06-25 12:47

Die Vrystaatse o.18-span het nie net sy eerste nederlaag sedert 2008 op die Bondedag gely nie, maar ook 'n drag slae teen die Bulle op die lyf geloop.

Suid-Vrystaat hokkie het titel in visier

2012-06-18 13:34

Suid-Vrystaat se o.18-hokkiespan gaan weer probeer om tot die eindstryd van die interprovinsiale toernooi vir in Potchefstroom deur te dring.

Boishaai net-net bo teen Paul Roos

2012-06-16 21:52

Die eerste rugbyspan van die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) het Paul Roos Gimnasium in 'n taai wedstryd in Stellenbosch geklop.

Skolerugby: Ondersoek kom oor ouer spelers

2012-06-10 14:33

'n Ondersoek is van stapel gestuur nadat dit aan die lig gekom het dat sowat 11 skole in Durban jok oor rugbyspelers se ouderdomme.

Maritzburg College, Glynwood takel mekaar binnekort

2012-06-06 10:35

Maritzburg College sal eersdaags in Durban teen een van sy oudste teenstanders, Glenwood High, te staan kom in 'n Premier Interskole-wedstryd.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.