Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

'Wallaby-afrigter niks beter as 'n provinsiale breier'

2012-08-23 12:33
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Wellington – 'n Voormalige breier van die Wallabies, Alan Jones, sê dit is bokant Robbie Deans se vuurmaakplek om Australië suksesvol af te rig.

Jones, wat die Wallabies vanaf 1984 tot 1987 gebrei het, bestempel Deans as 'n "provinsiale afrigter" wat die talent tot sy beskikking vermors. 

Hy het op die vooraand van die tweede Bledisloe-toets tussen die Wallabies en die All Blacks in 'n onderhoud met Nieu-Seeland se LiveSport in Sydney gesê: "Ons span word swak afgerig, daar is geen beter manier om dit te stel nie. Soms is dit beter om glad nie afgerig te word nie as om swak afgerig te word."

"Die hele stelsel is 'n mislukking en die spelers ly daaronder...basies, op hierdie vlak...is hy [Deans] nie daarvoor opgewasse nie."

Australië se laaste oorwinning op Eden Park, waar Saterdag se toets gespeel word, was in 1986 toe Jones die afrigter was.

Jones het gesê sukses word op 'n stabiele beginspan gebou en hy het Deans gekritiseer vir die wyse waar hy met die span se kombinasies, sedert sy aanstelling in 2007, peuter en spelers met instruksies oorlaai.

Hy het Deans ook daarvan beskuldig dat hy die Wallabies se tradisionele aanvallende spel versmoor.

In antwoord op 'n vraag oor die raad wat hy aan Deans sal gee het Jones geantwoord: "Sit die spelers op die veld en laat hulle dit organiseer...hou jou mond en bly by die huis in die bed."

Jones, wat 'n radio-geselsprogram in Sydney aanbied, het ook iets te sê gehad oor Deans se nasionaliteit en sê 'n Nieu-Seelander moes nooit in beheer van die Wallabies gewees het nie.

"Wie de hel het 'n Nieu-Seelander uitgenooi om Australië af te rig? Dit is belaglik," het hy gesê.

Hy het gesê Deans se min sukses met Australië bewys dat sy rekord van vyf Super-rugbytitels met die Canterbury Crusaders eerder as gevolg van die All Black-belaaide span is as sy afrigtingstalent.

"Sommige mense is provinsiale afrigters en dit is oukei. Aan die ander kant toe hy Canterbury afgerig het het hy die meeste van die All Blacks in sy span gehad...jy kan duidelik sien dit gaan oor meer as net die ou wat in beheer is."

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
    

- Sapa - AFP

Lees meer oor: robbie deans  |  wallabies  |  all blacks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.