Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

'Swak dissipline het ons gekos' – Heyneke

2012-09-15 23:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Dunedin – Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, het belowe dat daar teen Dean Greyling opgetree sal word nadat die plaasvervanger-stut 'n geelkaart gekry het in Saterdag se nederlaag teen die All Blacks.

Meyer meen dié voorval, waar Greyling vir Richie McCaw met die voorarm in sy gesig gestamp het, het die Springbokke die wedstryd gekos.

Hy het onmiddelik na afloop van die wedstryd om verskoning gevra aan McCaw.

"Ek is baie ernstig oor dissipline en dit is onaanvaarbaar," het Meyer, wat voor die afskop sy bewondering vir die All Black-kaptein as "een van die beste spelers ooit" uitgespreek het, gesê.

"Ek dink dit het ons die wedstryd gekos en ek wil om verskoning vra aan Richie."

Die All Blacks het nou al vier hul Rugbykampioenskap-wedstryde gewen en is steeds bo-aan die punteleer terwyl Suid-Afrika na die derde plek gegly het.

In die eerste helfte het die Kiwi's gesukkel teen 'n vasberade Bok-span, wat rustyd met 5-3 voorgeloop het nadat Morné Steyn suksesvol was met slegs een van sy ses pogings na die pale.

Aaron Smith, wat die skrumskakel Piri Weepu in die tweede helfte vervang het, het die bal egter vinniger beskikbaar gestel aan sy agterlyn en die All Blacks het begin om die Suid-Afrikaanse verdediging af te breek.

En dit was ook Smith se drie in die 60ste minuut wat aan die Kiwi's die nodige momentum vir die res van die wedstryd gegee het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
137 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.