Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Meyer bekommerd oor beserings

2012-09-24 20:04
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Pretoria – Die Springbok-afrigter Heyneke Meyer was Maandag bekommerd oor sy span vir Saterdag se belangrike Rugbykampioenskap-wedstryd teen Australië op Loftus Versfeld, met verskeie spelers wat met beserings sukkel.

Die span het ‘n week se rus geniet ná hul nederlaag van 21-11 teen die All Blacks in Nieu-Seeland twee weke gelede.

“Ek het gedink dat ons ná ‘n week van rus ‘n harde oefensessie met al 30 spelers kan hê,” het Meyer gesê.

“Daar was ‘n paar dinge wat ons wou insit, maar daar is ‘n paar beserings, ‘n paar van die Curriebeker en een of twee van vanoggend se oefensessie.”

Die spandokter, Craig Robberts, het Maandag gesê hy het ‘n besige dag gehad weens sommige van die beserings wat hy moes behandel.

Coenie (Oosthuizen) het ‘n algemene styfheid wat verwag kan word nadat hy vir ‘n ruk nie gespeel het nie. Jacques Potgieter het ‘n ligte liesbesering, wat hom uit die oefening gehou het en Lwazi (Mvovo) het ‘n stywe dyspier,” het Robberts gesê.

“Twee van die spelers wat oorsee gespeel het, sukkel nog. Flip van der Merwe het ‘n ligte kuitbesering, so hy het nie geoefen nie en Johan Goosen het ‘n beseerde hak, so ons behandel hom ook.”

Die grootste bekommernis Maandag vir Meyer was ‘n enkelbesering wat die binnesenter Frans Steyn in die oggendsessie opgedoen het.

Steyn het op krukke geloop om die gewig van die enkel, wat hy in die eerste vyf sekondes van die oefening beseer het, af te hou.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sunninghill - 11:59 AM
    Road name: Rivonia Road
    ACCIDENT at Witkoppen Road
  • Wednesday Randburg - 11:55 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.