Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Media in NS kap Bokke, Steyn

2012-09-17 13:26
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Die Nieu-Seelandse media het nie die roede gespaar vir Morné Steyn in hul opsomming van die naweek se toets tussen die All Blacks en die Springbokke in Dunedin nie.

"Steyn lyk asof hy nie in staat is om met die bal te hardloop nie," het die All Black-legende Scott Fitzpatrick gesê.

In 'n opiniestuk wat Maandag in die Herald verskyn het, het die voormalige kaptein gesê: "(Steyn) is onder ongelooflike druk...hulle moet aan sy besluitneming en hoekom hy kies om altyd te skop werk."

"Die Bokke het gereeld spoed gewys met die bal in hand, maar dan het die skoptaktiek hulle in die steek gelaat. Hulle sal na veranderings moet kyk."

"Onder Heyneke Meyer se afrigtingskap blyk dit asof hulle met die Bulle se skop-en-storm-taktiek werk, waar jy hopelik die bal aan jou kant kan kry – daar is die eerste opsie altyd om te skop."

Intussen het die Otago Daily Times toegegee: "In teenstelling met die verwagtinge voor Saterdag se afskop, het die Springbokke 'n uitdaging aan die All Blacks gebied en Suid-Afrika moes eintlik as oorwinnaars weggestap het."

"Hulle het fisiekheid na die wedstryd gebring en die oorhand gehad in kontaksituasies en dus meer as genoeg balbesit en veldposisie gehad om die wedstryd te wen."

"Maar onbekwaamheid was hul ondergang aangesien die span 'n voorspelbare, eendimensionele wedstrydplan gehad het en alles geskop het."

"Nie net was dit die verkeerde plan nie, dit is ook uiters swak uitgevoer...die Bokke het eenvoudig die bal teruggeskop na die All Blacks toe. "

"Hulle het nie 'n benul gehad wat om op die aanval te doen nie en op die ou einde het dit hullle gekos."

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
51 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 07:11 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK before the Allandale Road exit
  • Wednesday Rosebank - 07:10 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    ACCIDENT in Rosebank - delays from Craighall / Hyde Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.