Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Jantjies, Taute opgeroep vir Bokke

2012-09-22 22:23
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Vier spelers is opgeroep vir die Springbokgroep van 30 vir die laaste twee toetse van die Rugbykampioenskap in Suid-Afrika teen Australië en Nieu-Seeland.

Die vier nuwe spelers in die span wat nie na Australasië getoer het nie, is die Leeus se Jaco Taute en Elton Jantjies, hulle provinsiale spanmaat CJ van der Linde en Coenie Oosthuizen van die Cheetahs.

“Ek wou nog altyd vir Jaco by die groep insluit maar 'n besering het beteken dat ons hom nie vroeër kon kies nie. Jaco is groot, sterk, vinnig en veelsydig en dit sal goed wees om hom betrokke te kry,” het Heyneke Meyer, die Springbok-breier, gesê.

“Elton was deel van die groep voor hierdie seisoen, teen Engeland in Junie en in die eerste deel van die Rugbykampioenskap. Hy het dit net gemis toe ons die aantal spelers op die groep moes sny, en dis goed om hom terug te hê.

“CJ, wat deelgeneem het aan ons oefenkampe vroeër in die seisoen, bring heelwat ervaring na die pak en hy het nie meer 'n besering nie. Behalwe dat hy die tweede mees ervare stut in Springbok-geskiedenis is, ná Os du Randt, is hy veelsydig en kan hy vaskop en loskop speel.

“En dis goed om vir Coenie terug saam met ons te hê ná hy 'n besering opgetel het in die eerste toets teen Engeland in Junie. Hy is 'n wêreldklasstut en dit was 'n groot terugslag om hom te verloor.”

JP Pietersen, Bjorn Basson, Pierre Spies, Siya Kolisi, Chiliboy Ralepelle en Bismarck du Plessis, wat vroeër vanjaar deel van die oefengroep was, is nie oorweeg nie weens beserings.

Só lyk die volledige Springbokgroep:

Willem Alberts - 15 toetse
Andries Bekker - 27
Craig Burden - 0
Pat Cilliers - 3
Marcell Coetzee - 7
Juan de Jongh - 10
Jean de Villiers (kaptein) - 79
Jannie du Plessis - 37
Eben Etzebeth - 6
Johan Goosen - 2
Bryan Habana - 81
Francois Hougaard - 22
Elton Jantjies - 0
Zane Kirchner - 19
Juandré Kruger - 5
Pat Lambie - 15
Tiaan Liebenberg - 3
Francois Louw - 12
Tendai Mtawarira - 39
Lwazi Mvovo - 7
Coenie Oosthuizen - 1
Ruan Pienaar - 58
Jacques Potgieter - 3
Frans Steyn - 53
Morné Steyn - 41
Adriaan Strauss - 16
Jaco Taute - 0
CJ van der Linde - 73
Flip van der Merwe - 18
Duane Vermeulen - 2

– Wat dink jy van die Springbokgroep? Sê jou sê in die kommentaarvenster hieronder of stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
38 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.