Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Carter in All Black-toerspan ingesluit

2012-09-21 07:24
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Wellington – Die All Blacks-spelmaker Dan Carter herstel goed van 'n besering en sal na verwagting fiks wees vir die res van die span se Rugbykampioenskap-wedstryde teen Argentinië en Suid-Afrika, het Steve Hansen, die span se afrigter, Vrydag gesê.

Carter is die groenlig gegee om te reis, maar 'n derde losskakel, Beauden Barrett, is as voorsorg by die span van 28 ingesluit. Die stut Wyatt Crockett moes egter weens dié besluit tuisbly.

"Dan herstel goed van sy kuitbesering en ons verwag dat hy fiks sal wees vir die wedstryd teen Argentinië," het Hansen gesê.

"Omdat ons slegs 28 spelers op die toer kan neem, moes ons 'n speler agterlaat om Beauden in te sluit. Die logiese keuse was om 'n stut uit te laat."

Die All Blacks is ná vier wedstryde onoorwonne in die toernooi en sal die titel wen indien hulle Argentinië op 29 September in Buenos Aires klop.

Die span se laaste wedstryd is op 6 Oktober in Johannesburg.

Die span is:

Agterspelers: Aaron Smith, Piri Weepu, Beauden Barrett, Daniel Carter, Aaron Cruden, Tamati Ellison, Ma'a Nonu, Conrad Smith, Israel Dagg, Hosea Gear, Cory Jane, Ben Smith, Julian Savea.

Voorspelers: Andrew Hore, Keven Mealamu, Charlie Faumuina, Ben Franks, Owen Franks, Tony Woodcock, Brodie Retallick, Luke Romano, Sam Whitelock, Sam Cane, Richie McCaw (kaptein), Liam Messam, Kieran Read, Adam Thomson, Victor Vito.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:58 AM
    Road name: Pretoria Street Inbound
    SLOW TRAFFIC between the N1 Highway and Gordon Road
  • Wednesday Bedfordview - 06:57 AM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary vehicle on the N3 north before Mordderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.