Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Bokke val vas in Soweto

2012-10-06 18:43
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Jean de Villiers en sy span kon ten spyte van hul beste pogings nie die magtige All Blacks Saterdag in Soweto tot 'n val bring nie.

Die Nieu-Seelanders het die wedstryd met 32-16 gewen nadat die Springbokke teen halftyd met 16-12 voorgeloop het.

Só het die spanne gelyk vir Saterdag se kragmeting:

Suid-Afrika

Zane Kirchner (20 toetse), Bryan Habana (82), Jaco Taute (1), Jean de Villiers (k, 80), Francois Hougaard (23), Johan Goosen (3), Ruan Pienaar (59), Duane Vermeulen (3), Willem Alberts (16), Francois Louw (13), Andries Bekker (28), Eben Etzebeth (7), Jannie du Plessis (38), Adriaan Strauss (17), Tendai Mtawarira (40).

Plaasvervangers: Tiaan Liebenberg (4), Coenie Oosthuizen (1), Flip van der Merwe (19), Marcell Coetzee (8), Elton Jantjies (1), Juan de Jongh (11), Pat Lambie (16).

Nieu-Seeland

Israel Dagg (20 toetse), Cory Jane (37), Conrad Smith (61), Ma’a Nonu (71), Hosea Gear (11), Dan Carter (90), Aaron Smith (8), Kieran Read (43), Richie McCaw (k, 111), Liam Messam (15), Sam Whitelock (33), Brodie Retallick (8), Owen Franks (39), Andrew Hore (70), Tony Woodcock (90).

Plaasvervangers: Keven Mealamu (98), Ben Franks (20), Luke Romano (6), Adam Thomson (27), Piri Weepu (64), Aaron Cruden (15), Tamati Ellison (2).

Beamptes

Skeidsregter: Alain Rolland (Ier)

Assistent-skeidsregters: Romain Poite (Fra), Greg Garner (Eng)

Televisie-beampte: Shaun Veldsman (SA)

– Wat het die Bokke reg gedoen, en waar het hulle tekort geskiet? Laat ons weet in die kommentaarvenster hieronder, of laai jou bydrae hier.

– Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
187 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:31 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Modderfontein Road and Gilloolys Interchange
  • Wednesday Edenvale - 16:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.