Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Rugbykampioenskap

Bekker, Etzebeth in beginspan teen Poemas

2012-08-15 12:59
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks spog met vol trofeekas
All Blacks spog met vol trofeekas

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Andries Bekker en Eben Etzebeth is die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, se sleutelspelers in Saterdag se Rugbykampioenskap-wedstryd teen Argentinië op Nuweland.

Meyer het Keegan Daniel op agsteman gekies en erken dat hy dié uitdaging aan Daniel gestel het sodat die Sharks-kaptein kan bewys dat hy oor die fisieke vermoë beskik om toetsrugby te speel.

Die afrigter het tydens Woensdag se spanaankondiging ook gesê hy wil Bekker in aksie sien en in die konteks van die wedstryd en die opposisie het hy dit beter geag om Flip van der Merwe as plaasvervanger-slot te gebruik.

Etzebeth het die afgelope drie weke met 'n heupbesering gesukkel, maar het 'n laat-fiksheidstoets geslaag.

Lwasi Mvovo kry ook speelkans en sal in die plek van die beseerde JP Pietersen op vleuel uitdraf terwyl Bryan Habana vanaf sy gewone linkervleuel-posisie na die regterkant skuif.

Meyer het bygevoeg dat hy die volste vertroue in Morné Steyn het om 'n goeie vertoning, soos wat dit 'n nr. 10-toetsspeler betaam, te lewer en sy kritici stil te speel.

Afskoptyd Saterdag is 17:00.

So lyk die spanne:

Springbokke:

15. Zane Kirchner, 14. Bryan Habana, 13. Jean de Villiers (kaptein), 12. Frans Steyn, 11. Lwazi Mvovo, 10. Morné Steyn, 9. Francois Hougaard, 8. Keegan Daniel, 7. Willem Alberts, 6. Marcell Coetzee, 5. Andries Bekker, 4. Eben Etzebeth, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis, 1. Tendai Mtawarira

Plaasvervangers: 16. Adriaan Strauss, 17. Pat Cilliers, 18. Flip van der Merwe, 19. Jacques Potgieter, 20. Ruan Pienaar, 21. Pat Lambie, 22. JJ Engelbrecht

Argentinië:

15 Lucas Gonzalez Amorosino, 14 Gonzalo Camacho, 13 Marcelo Bosch, 12 Santiago Fernandez, 11 Horacio Agulla; 10 Juan Martin Hernandez, 9 Nicolas Vergallo, 8 Juan Martin Fernandez Lobbe (kaptein), 7 Alvaro Galindo, 6 Julio Farias Cabello, 5 Patricio Albacete, 4 Manuel Carizza, 3 Juan Figallo, 2 Eusebio Guinazu, 1 Rodrigo Roncero

Plaasvervangers: 16 Bruno Postiglioni, 17 Marcos Ayerza, 18 Juan Pablo Orlandi, 19 Tomas Leonardi, 20 Leonardo Senatore, 21 Martin Landajo, 22 Martin Rodriguez

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
59 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.