Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wys vuilspel dadelik uit, sê Freek

2012-11-09 10:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Suid-Afrikaanse skeidsregter Freek Burger het gesê wêreldrugby se beheerliggaam moet dit oorweeg om uitwysbeamptes tydens wedstryde te gebruik wat dadelik vuilspel kan uitwys.

Burger, tans 'n uitwysbeampte vir die Internasionale Rugbyraad (IRR), het gesê hy sal dié voorstel met skeidsregters in die Noordelike Halfrond bespreek wanneer hy in die volgende paar weke in dié deel van die wêreld diens doen.

Hy meen sy voorstel kan die tyd wat tydens ’n wedstryd gemors word, beperk, omdat 'n uitwysbeampte eerder as die TV-skeidsregter dan na ’n spesifieke voorval kan kyk.

“Jy wil aan die einde van die dag 15 spelers teen 15 spelers op die veld hê – maar jy kan nie toelaat dat iemand wat ’n rooikaart moes kry, op die veld bly nie,” het hy volgens Sport24 gesê.

Burger was die uitwysbeampte in die Bledisloe-kragmeting tussen Australië en Nieu-Seeland waarin Scott Higginbotham van die Wallabies die All Black-kaptein, Richie McCaw, met die knie teen die kop getref het en hom toe met die kop gestamp het.

“Ek het hom (Higginbotham) eers vier uur ná die wedstryd uitgewys. Maar as ek tydens die wedstryd deur die skeidsregter ingeroep is, sou ek dadelik kon sê ek het gesien hoe hy (Higginbotham) McCaw met die knie en toe met die kop stamp en ek beveel ’n rooikaart aan,” het Burger gesê.

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: freek burger  |  skeidsregters
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.