Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Olivier dalk nie betyds vir Bulls-afskop

2013-01-10 12:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbok-senter Wynand Olivier, wat tans klubrugby in Japan speel, kan die Bulls se eerste twee Super-wedstryde misloop.

Olivier het die Bulls ná verlede jaar se Super-toernooi verlaat om by ‘n Japannese klub, die Ricoh Black Rams, aan te sluit.

Die Bulls se Superrugby-veldtog vir 2013 begin op 22 Februarie teen die Stormers, maar Olivier kan dalk die wedstryd misloop as sy Japannese klub kwalifiseer vir die uitspeelwedstryde wat in Februarie en Maart sal plaasvind.

Volgens ‘n ooreenkoms tussen die Ricoh Black Rams en die Bulls hoef Olivier eers op 1 Maart by die Bulls te rapporteer.

Frans Ludeke, afrigter van die Bulls, het aan Sport24 gesê dat hy later in die week met Olivier sal gesels om die saak op te klaar.

“As sake volgens plan verloop kan ons Wynand nog teen die einde van Januarie verwag. Ons gesels gereeld om na gelang van sy verpligtinge te kan beplan,” het Ludeke gesê.

Die Bulls het egter geen probleem met diepte op binnesenter nie.

Francois Venter het goed vertoon in die Curriebekerreeks en Jan Serfontein was verlede jaar tydens die IRR se Junior Wêreldbekertoernooi die speler van die toernooi.

Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: wynand olivier  |  superrugby  |  bulls
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Pieter Mg Meissenheimer sê... Hy is van Huis Aanskemering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Weltevreden Park - 17:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Beyers Naude Drive and the 14th Avenue exit
  • Wednesday Centurion - 17:10 PM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between John Vorster Drive and the Botha Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.