Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wallabies gaan rus voor Leeus-toer

2013-02-28 13:23
Tweets Share Share line Print

Sydney – Australiese toetsspelers sal nie beskikbaar wees vir hul provinsiale spanne tydens toerwedstryde teen die Britse en Ierse Leeus nie.

Die Australiese rugbyunie (ARU) het Donderdag bevestig dat 25 spelers op 2 Junie by die Wallabies se oefenkamp sal aanmeld.

Australië se reeks van drie toetse teen die Leeus skop eers op 22 Junie in Brisbane af.

Bill Pulver, die ARU se uitvoerende hoof, het gesê die span se voorbereiding is soortgelyk aan die benadering tot die laaste Leeus-toer in Australië in 2001, wat die Wallabies met 2-1 gewen het.

Die Leeus sal nege wedstryde insluitende toetse én kragmetings teen al vyf van die land se Super-franchises speel.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

ALL BLACKS-DIE-BESTE sê... Ek het baie ALL BLACK pelle in SA moet jy nie worry nie , as jy my nie glo nie gaan kyk maar op my facebook vriende lys. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Crown - 09:05 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
  • Wednesday Ruimsig - 09:04 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    BURST WATER MAIN at Furrow Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.