Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

WP-kaptein wil weer haker speel

2012-10-29 14:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die WP se Curriebeker-kaptein, Deon Fourie, het gesê hy sal volgende jaar weer op die haker-posisie fokus, ten spyte van sy indrukwekkende spelpeil op flank.

Fourie het tydens die Streeptruie se Curriebeker-veldtog net twee van die 12 wedstryde in die nommer-twee-trui begin.

Allister Coetzee, afrigter van die WP, het Fourie aanvanklik na flank geskuif toe die span ‘n tekort aan losvoorspelers gehad het met beserings aan Schalk Burger, Siya Kolisi en Nizaam Carr.

Fourie het beïndruk in die rol as oopkantflank, met sy beste wedstryd was waarskynlik die oorwinning van 25-18 teen die Haaie in die eindstryd in Durban, toe hy as speler van die wedstryd aangewys is.

“Ek het my tyd op flank geniet, maar ek sal weer haker speel in volgende jaar se Superrugby-reeks. Met ouens soos Schalk en Siya wat terugkeer ná hulle beserings sal hulle die voorkeur-flanke wees,” het Fourie aan Keo.co.za gesê.

Fourie was ook verheug oor sy nuwe kontrak met die WP ná maande se bespiegelings dat hy dalk by die Franse klub Toulon kan aansluit.

“My skuif na Toulon het ‘n paar haakplekke gehad, maar ek is baie bly dat ek in die Kaap kan bly. Daardie besluit is al voor die Curriebeker-eindstryd gemaak, so jy kan net dink hoe dit moet voel om deel van hierdie wenspan te wees. Ek kan nie sien hoe ek vir ‘n ander unie kan speel nie.”

“Dit kom nou al ‘n lang tyd, maar ons is uiteindelik oor die wenstreep. Ek sien daarna uit om volgende jaar op hierdie sukses voort te bou. Daar kom volgende jaar ‘n paar ervare ouens terug ná hulle beserings en met die jong ouens wat naam gemaak het tydens die Curriebeker sal ons ‘n sterk groep hê.”

Die Stormers sal volgende seisoen goeie diepte op haker hê met Fourie, die Springbok Tiaan Liebenberg en die 20-jarige Scarra Ntubeni wat almal vanjaar goeie rugby gespeel het.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Frankie Horne uit WB-sewes

8 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Johan Viljoen sê... Hotnot Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 11:20 AM
    Road name: High Road Southbound
    DELAYS between the R21 Highway Interchange and Pomona Road
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.