Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Voormalige WP-stut sterf

2013-01-18 10:22
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige WP- en Stormers-stut Morné van der Merwe is in die ouderdom van 39 ná 'n stryd teen breinkanker in Nieu-Seeland dood.

Van der Merwe het in die laat 1990’s eers die Oostelike Provinsie, toe vir die WP en eindelik vir die Stormers uitgedraf.

Die Westelike Provinsie se rugbyunie het die nuus Vrydagoggend op sy Facebook-blad bevestig: "RIP Morné van der Merwe – ons meegevoel gaan aan sy familie en vriende – WP Rugby."

'n Kwaadaardige gewas in die brein is twee jaar gelede by Van der Merwe gediagnoseer nadat hy sy rugbyloopbaan in Wellington, Nieu-Seeland, afgesluit het.

Hy word oorleef deur sy vrou, Cindy, en hul twee kinders.

Volg Nuus24 op Twitter.

Sport24


VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Desmond Landsberg sê... Dirk, soos so baie leke, het jy geen idee van watse werk sekere losvoorspelers op 'n veld moet doen nie. Ek weet dat die TV nou nie regtig die regte medium hiervoor is nie, maar as jy 'n speler werklik wil aanslaan, dan kyk jy vir ten minste twee periodes van vyf minute elk nét na daardie speler. Moenie my sê jy het dit al op televisie reggekry nie. Wat julle manne ook heeltemal vergeet is dat die spelers in die hoë ligas mekaar deesdae almal ken, dat hulle mekaar op video bestudeer en dat spanne spesifieke voorbereidings tref om sekere spelers te ellimineer. Spies is by verre een van die beter agstemanne wat ons in 'n lang tyd gehad het, maar die ander spanne doen hulle huiswerk deeglik en dit moet julle ook waardeer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Heidelberg - 10:57 AM
    Road name: N3 Southbound
    OVERTURNED TRUCK near the Dasville Interchange - expect delays
  • Thursday Randvaal - 10:54 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.